’n Model vir kwalitatiewe navorsing in die verpleegkunde
نویسندگان
چکیده
منابع مشابه
Inservice training in nursing.
Navorsing is gedoen om die stand van indiensopleiding vir verpleegkundiges in die Witwatersrand-gebied te beskryf. Deur ’n literatuurstudie en onderhoude is agt kriteria vir geslaagde indiensopleiding geidentifiseer. Die navorsing is uitgevoer met behulp van ’n vraelys wat op grond van die agt kriteria saamgestel is. Verskeie probleemareas in indiensopleiding is geidentifiseer op grond waarvan ...
متن کاملThe Evaluation of Hydrogen Peroxide Bleaching of Gonometa Postica Silk
Degradasie van Gonometa postica-sy as gevolg van bleiking is nie alleen ’n belangrike probleem vir verbruikers nie, maar ook vir die vervaardiger. Die doel met die navorsing was om die effek van waterstofperoksiedbleiking op G. postica-sy te bepaal. Die spesifieke doelstelling was om die invloed van temperatuur, pH en tydsduur op waterstofperoksiedvrystelling, kleurverskil, breekkrag en styfhei...
متن کاملSocialisation of the student nurse in the nursing profession.
Professionele ontnugtering by die studentverpleegkundige, wat ’n belangrike rede vir beroepsverlating is, was die onderwerp van hierdie navorsing onder studente in die Oos-Kaap. Een van die belangrikste redes vir professionele ont nugtering is gebrekkige sosialisering van die student in die beroep. Die voigende faktore wat met professionalisering en sosialisering verband hou is ontleed: die in...
متن کاملThe role of professional organizations in nursing advancement.
Die rol van professionele verenigings in die ontwikkeling van die verpleegberoep word bespreek. Eerstens word die drie hoofkomponente van die onderwerp, naamlik rol, ontwikkeling en professionele verenigings gedefinieer. Daarna deel die skrywer met die leser hoe sy ’n model vir verpleegstersverenigings ontwikkel het. Die uiteindelike model, die dinamiese verbruiker-inhoud-model maak voorsiening...
متن کاملMAN IN SPflC€ fi neui dimension in Health Care
Nuwe wetenskappe, ruim tebiologie en ruim tem edisyne, wat ontstaan het uit die mens se eksplorasie van die buitenste ruim te, het vêrreikende im plikasies vir gesondheidspersoneel op aarde. Ruimtetegnologie en die gevolge daarvan, wat hul voordoen in die vorm van nuwe, miniatuur — en meer effektiewe instrumente wat gebruik word vir diagnose, behandeling en rehabilitasie, is besig om ’n rewolus...
متن کاملذخیره در منابع من
با ذخیره ی این منبع در منابع من، دسترسی به آن را برای استفاده های بعدی آسان تر کنید
ژورنال
عنوان ژورنال: Curationis
سال: 1992
ISSN: 2223-6279,0379-8577
DOI: 10.4102/curationis.v15i4.377