Nederland(s) en sy (Suid-) Afrikaanse metafore

نویسندگان

چکیده

برای دانلود رایگان متن کامل این مقاله و بیش از 32 میلیون مقاله دیگر ابتدا ثبت نام کنید

اگر عضو سایت هستید لطفا وارد حساب کاربری خود شوید

منابع مشابه

Primary health care: the role of the nurse.

In die Suid-Afrikaanse situasie is die verpleegkundige 'n kernfiguur in die lewering van primêre gesondheidsorgdienste. In die voorsiening van ’n veilige omgewing het sy ’n sekondêre rol in behoefteidentifisering en voorligting en dieselfde geld vir die aspek van toereikende voeding. Haar rol in basiese voorkomende gesondheidsorg en die sorg van bejaardes, gestremdes en chroniese siekes word re...

متن کامل

Trends in nursing in South Africa and their implications for nursing education.

Die klem in Suid-Afrikaanse gesondheidsorg moet verskuif vanaf die kuratiewe na voorkomende en bevorderende gesondheidsorg. Dit is waarop die besluit vir die nuwe omvattende basiese verpleegkursus berus het. Met die nuwe kursus sal die student se roi verander daarin dat sy nie meer dieselfde lading in die kliniese area sal kan dra nie. Die geregistreerde verpleegkundige sal weer meer van die di...

متن کامل

Reorganization of the South African Nursing Association and the implications thereof.

Die eerste organisasie van verpleegkundiges in Suid-Afrika was die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Opgeleide Verpleegsters. Lidmaatskap was vrywillig en die Vereniging het swaar gedra aan die las van die hele beroep. Die SuidAfrikaanse Verpleegstersvereniging, met verpligte lidmaatskap, het in 1944 tot stand gekom. Die sake van die Vereni­ ging is behartig deur ’n Blanke bestuur en Adviserende K...

متن کامل

A glimpse at the nursing education system in the United Kingdom. With special reference to the Sheffield School of Nursing.

Die Sheffield-verpleegskool is een van die grootste in Engeland met meer as ’n 1 000 studente op 25 verskillende basiese en naregistrasie kursusse. Die klem val op die kliniese aspek en verbeterde, totale en geindividualiseerde pasiëntsorg. Onderrig in die kliniese situasie is dan ook ’n belangrike deel van die opleiding. ’n Geintegreerde benadering tot kurrikulumontwikkeling en -implementering...

متن کامل

The role of the registered midwife.

OPSOMMING Die vroedvrou lewer deur die eeue been haar diens aan die gemeenskap en haar rol het saam met die mediese wetenskap ontwikkel. Navorsing is gedoen oor die hedendaagse rol van die vroedvrou in Suid-Afrika. Daar is bevind dat sy in die lewering van omvattende gesondheidsorg die geneesheer aanvul. Sy het voorkomende, koordinerende, terapeutiese, versorgings, opvoedings, besluitnemings en...

متن کامل

ذخیره در منابع من


  با ذخیره ی این منبع در منابع من، دسترسی به آن را برای استفاده های بعدی آسان تر کنید

ژورنال

عنوان ژورنال: Literator

سال: 1994

ISSN: 2219-8237,0258-2279

DOI: 10.4102/lit.v15i3.674