نتایج جستجو برای: die
تعداد نتایج: 124801 فیلتر نتایج به سال:
Die funksies van die verpleegkundige kan beskou word as synde afhanklik, interafhanklik en onafhanklik. Die tradisionele beskouing van die betekenis van veral die aflianklike funksie word egter bevraagteken vanuit die wetlike en etiese perspektiewe wat in Suid-Afrika geld. Omdat die verpleegkundige verantwoordelik en aanspreeklik is vir alles wat sy doen of laat is haar funksie slegs af hankli...
Die eerste organisasie van verpleegkundiges in Suid-Afrika was die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Opgeleide Verpleegsters. Lidmaatskap was vrywillig en die Vereniging het swaar gedra aan die las van die hele beroep. Die SuidAfrikaanse Verpleegstersvereniging, met verpligte lidmaatskap, het in 1944 tot stand gekom. Die sake van die Vereni ging is behartig deur ’n Blanke bestuur en Adviserende K...
Seksuele verhoudings is net so belangrik vir die gestremde as vir die normale mens. In gesinsbeplanning vir die gestremde is raadgewing een van die belangrikste aspekte. Vir die bepaling van die geskikte gesinsbeplanningsmetode vir die gestremde pasiënt moet die verpleegkundige kennis dra van die genetiese faktore wat met die gestremdheid verband hou, die aard van die gestremdheid, die kliënt s...
Zusammenfassung Die Möglichkeiten und Wirkungsweisen von Medien lassen sich mit künstlerischen Projekten frei von Anforderungen an das Ergebnis oder ein Anwendungsziel entdecken und erforschen. Bereits in den 60er Jahren untersuchten sowohl Künstler als auch Ingenieure das Medium Computer künstlerisch und kreativ, um Einblicke in die Möglichkeiten des Computers zu bekommen. Ein aktuelles intera...
Wenn man die Struktur einer Sprache vom Aspekt der Semantik her untersucht, lassen sich die Möglichkeiten der semantisch sinnvollen Verknüpfungen zwischen den Wörtern aufweisen, so daß man das immanente Beziehungsgefüge der Sprache erhält, die sogenannte semantikorientierte Grammatik. Diese dient, da sie umfassend ist, für alle Anwendungsbereiche. Es folgen Hinweise für den Aufbau entsprechende...
Open Source-Software findet bereits seit einiger Zeit erfolgreich Einzug in die Unternehmenspraxis. Das Betriebssystem GNU/Linux sowie der HTTPServer Apache haben sich mittlerweile in vielen großen wie kleinen Unternehmen zu einem Standard etabliert. Eine wesentliche Grundlage für den Erfolg dieser und weiterer Open Source-Produkte bilden die entsprechenden Entwicklungsmethoden, die zur Unterst...
Die mees doeltreffende sorg vir die geestesvertraagde is die omvattende gesinsgeoriënteerde sorg van die multidisiplinêre span. As lid van hierdie span is die gemeenskapsverpleegkundige besig met die voorkoming van geestesver traagdheid en die bevordering van normalisering deur stimulering van gemeenskapsbetrokkenheid en die bantering van individuele gevalle. Die oogmerk van gemeenskapsverplee...
voorgeskryf. “ Die geneesheer is toerekenbaar vir die delegering van diagnostiese of terapeutiese optrede terwyl die verpleegster toerekenbaar is vir die wyse waarop sy die voorskrifte uitvoer” (2, p. 153). Beide die onafhanklike en afhanklike funksies van die verpleegkundige word steeds binne spanverband verrig. Die verpleegkundige se posisie in die span stel haar/hom egter in ’n besondere gun...
Die kindersorgwerker, hoewel die primére versorger, word tot 'n groot mate deur die meeste ondersoeke na kindersorg misken. Hierdie studie t’okus op twaair kindersorgwerkers in ses kinderhuise. Hulle motivering, take, die wyse waarop hulle die wcrk hanteer asook die prohleme wat hulle ervaar is ondersoek. Die bevindinge het die van vorige navorsing bevestig, naamlik dat die kindersorgwerker aan...
نمودار تعداد نتایج جستجو در هر سال
با کلیک روی نمودار نتایج را به سال انتشار فیلتر کنید