‘n Behoeftebepaling is onderneem om die nasionale bevinding van die teenwoordigheid van voedingsprobleme op kommersiële plase te bevestig. Die teikengroep was die jong kind (geboorte tot 10 jaar) woonagtig op die plaas, alhoewel die vroulike hoof van die huishoudings waar hierdie kinders woon die werklike informante was. Spesifieke doelwitte is geformuleer naamlik om die (a) gemeenskap te beskr...