OPSOMMING Geregistreerde vroedvroue in Suid-Afrika word deur die Wet verplig om borsvoeding te bevorder. 'n Uiteensetting word gegee van die fisiologie van borsvoeding, voorgeboorte voorligting aan moeders, borsvoeding na ’n normale bevailing, voeding van die premature baba en die hantering van probleme van die borste. Die nadele verbonde aan byvoedings, medies-geregtelike aspekte, die bevorder...